Lamb Champs 2024 – Kaartjies – VIP

20 Julie 2024 | 12:00 | Nasionale botaniese tuine van Pretoria

Slegs 30 “VIP KAARTJIES BO OP DIE VERHOOG” beskikbaar teen R1300 per persoon. Kaartjie sluit in privaat spit en bar op die verhoog.

Die hekke open om 10:00 vir die publiek en die eerste beoordelingsrondte begin om 12:00.

Wenners sal aangekondig word om 16:30. Geleentheid sal afgesluit word met ‘n vertoning.

 

Neem asb. kennis:
• Geen Gazebo’s of sambrele word toegelaat nie
• Eetgerei word voorsien
• Geen koelbokse, eie drankies of versnapperings word toegelaat nie
• Kampstoele word toegelaat
• Onthou ‘n hoed en sonbrandroom
• Die geleentheid sal kontantloos wees, maar kaartfasiliteite is beskikbaar.

Hekke open om 10:00.

Druk hierdie kaartjie of stoor dit op jou foon om toegang tot Lamb Champs 2024 se hekke te kry

 

R1,300.00

beskikbaar vanaf 1 februarie 2023

Voltooi asseblief die besonderhede hier onder sodat ons jou kan laat weet as kaartjies beskikbaar is.
Malcare WordPress Security