14 Desember 2024 | Pastorie St Graaff-Reinet, Oos-Kaap, Suid-Afrika
R250 per volwassene en R100 vir kinders onder 12 en kinders onder 3 gratis – x karoo-lam word op die spit gesit en bedien met vars brood en slaaie.. Daar sal verskeie kunstenaars wees wat almal op die dag gaan vermaak. Dit is ook ‘n kindervriendelike dag.
Die hekke open om 11:30 vir die publiek.
Wenners sal om 16:30 aangekondig word. Geleentheid sal afgesluit word met ‘n vertoning.
Neem asseblief kennis:
• Geen Gazebo’s of sambrele word toegelaat nie
• Eetgerei word voorsien
• Geen koelbokse, eie drankies of versnaperinge word toegelaat nie
• Kampstoele word toegelaat
• Onthou ‘n hoed en sonskerm
• Die geleentheid sal kontantloos wees, maar kaartfasiliteite is beskikbaar.
Hekke open om 11:30.
Druk hierdie kaartjie of stoor dit op jou foon om toegang tot Lamb Champs 2024-hekke te kry
Ticket Type | Price | Cart |
---|