Lamb Champs – Pretoria

March 17, 2025 11:14 pm

R250 per volwassene en R100 vir kinders onder 12 en kinders onder 3 gratis – eet soveel spitgeroosterde lam as jy wil, saam met vars brood en slaaie. Daar sal verskeie kunstenaars wees wat almal op die dag gaan vermaak. Dit is ook ‘n kindervriendelike dag.

Die hekke open om 10:00 vir die publiek en die eerste beoordelingsrondte begin om 12:00.

Wenners sal om 16:30 aangekondig word. Geleentheid sal afgesluit word met ‘n vertoning.

Neem asseblief kennis:
• Geen Gazebo’s of sambrele word toegelaat nie
• Eetgerei word voorsien
• Geen koelbokse, eie drankies of versnaperinge word toegelaat nie
• Kampstoele word toegelaat
• Onthou ‘n hoed en sonskerm
• Die geleentheid sal kontantloos wees, maar kaartfasiliteite is beskikbaar.

Hekke open om 10:00.

Druk hierdie kaartjie of stoor dit op jou foon om toegang tot Lamb Champs 2024-hekke te kry