July 20, 2024 12:00 pm - 10:00 pm NASIONALE BOTANIESE TUINE VAN PRETORIA

R250 per volwassene en R100 vir kinders jonger as 12 en kinders onder 3 verniet – eet soveel spitgebraaide lamsvleis as wat jy wil, saam met vars brood en slaaie. Daar sal verskeie kunstenaars wees wat almal gaan vermaak die dag. Dit is ook ‘n kindervriendelike dag.

Die hekke open om 10:00 vir die publiek en die eerste beoordelingsrondte begin om 12:00.

Wenners sal aangekondig word om 16:30. Geleentheid sal afgesluit word met ‘n vertoning.

Ticket Type Prys Cart

beskikbaar vanaf 1 februarie 2023

Voltooi asseblief die besonderhede hier onder sodat ons jou kan laat weet as kaartjies beskikbaar is.
Malcare WordPress Security