LAMB
CHAMPS 2022

Lamb Champs 2022 het Pretoria vermaak met ‘n feestelike geleentheid wat by Harlequin Rugbyklub aangebied was. Die geleentheid het 50 boere van regoor Suid-Afrika en sowat 2000 gaste verwelkom om saam te kuierl terwyl hulle die van die beste vleis in Suid-Afrika proe.

50 spitbraai-stalletjies en braaimeesters het hul beste lam vir 10 beoordelaars aangebied.

Nathan Naudé van Nitique Boerdery van die Noord-Kaap het die R50 000 groot prys vir Lamb Champs 2022 huis toe gevat. Gawie van Heerden van Consortium Merino van Dombietersfontein in die Noord-Kaap het in die tweede plek geëindig en Hennie Jonker van Kroonstad in die Vrystaat derde.

Ichnus Wait, Juan Boucher en Adam Tas het gaste vermaak en borge het hul produkte en dienste gewys terwyl die vleis gekook het.

Koop jou kaartjies hier

Skryf in om ‘n kans te staan om 2022 se wenner te wees

Seremoniemeester

Minki van der Westhuizen

Kunstenaars

Juan Boucher, Adam Tas, Ichnus

Ekstras

beskikbaar vanaf 1 februarie 2023

Voltooi asseblief die besonderhede hier onder sodat ons jou kan laat weet as kaartjies beskikbaar is.
Malcare WordPress Security