LAMB
CHAMPS 2023

Lamb Champs wat verlede jaar bekend gestel is was weereens ‘n reusesukses.

Meer as 5 000 mense het van die 100 lammers kom proe om te bepaal watter boer die lekkerste lamsvleis in Suid Afrika het.

Paul van Rooyen, wat met ‘n Meatmaster-Lam gewen het, het met R50 000 prysgeld en ‘n trofee deur die beeldhouer Nic van Rensburg ter waarde van R80 000 weggestap. Basie van Wyk se Dromer was in die tweede plek en Leon Struwig se SA Vleismerino wat S2 Boerdery verteenwoordig het was in die derde plek.

Lamb Champs 2023 het ook ‘n toegewyde 𝐛𝐨𝐤-𝐚𝐟𝐝𝐞𝐥𝐢𝐧𝐠 gehad.

Willem en Mégan van Heerden was die wenners van die R10 000 prysgeld.

Lamb Champs 2023 was veel meer as net ‘n kompetisie, dit was ‘n gesinsdag met onder meer ‘n biertent, speelarea vir kinders, rugby op die grootskerm en veskeie kunstenaars soos Bobby van Jaarsveld, Appel, Juan Boucher, Neil Somers en Adam Tas het opgetree. Minki van der Westhuizen was weer vanjaar se seremoniemeester.

Koop jou kaartjies hier

Skryf in om ‘n kans te staan om 2022 se wenner te wees

Dag program

10:00 – Hekke maak oop
11:30-12 – eerste 10 spitte is reg vir beoordeling en bywoners

12:30Ichnus tree op

12:30 – 13:00 – spitte 11 tot 20 is reg vir beoordeling en bywoners
13:30 – 14:00 – spitte 21 tot 30 is reg vir beoordeling en bywoners
14:30 – 15:00 – spitte 31 tot 40 is reg vir beoordeling en bywoners

15:00Juan Boucher tree op

15:30 – 16:00 – spitte 41 tot 50 is reg vir beoordeling en bywoners
16:30-17:00  – Wenners word aangekondig

17:00Adam tas tree op

Seremoniemeester

Minki van der Westhuizen

Kunstenaars

Juan Boucher, Adam Tas, Ichnus

Ekstras

beskikbaar vanaf 1 februarie 2023

Voltooi asseblief die besonderhede hier onder sodat ons jou kan laat weet as kaartjies beskikbaar is.
Malcare WordPress Security