Lamb Champs is ’n ongelooflike geleentheid vir jou maatskappy om blootstelling aan ’n groter gehoor te kry. Lamb Champs se borgskappakkette word in 3 afdelings opgedeel: Blootstelling voor Lamb Champs, blootstelling tydens Lamb Champs en blootstelling na Lamb Champs.
Vir R50 000 kan jou besigheid verwag om die volgende te ontvang:
Promosie items kan uitgegee word by fees.
Logo op 1ste, 2de, en 3de plek tjeks.
Uitstal spasie van 3m x 3m.
4 VIP ingaangskaartjies.
Blootstelling op sosiale media gedurende fees.
Episodes bly steeds op die verkeie sosiale media blaaie.
Lamb Champs Facebook page and Saai’s YouTube channel.
Beeldmateriaal beskikbaar vir borge van advertensies.
Mediaverklarings
Vorige jaar was die mediaverklarings gedruk in 5 hoofstroom koerante