Lamb Champs is ’n ongelooflike geleentheid vir jou maatskappy om blootstelling aan ’n groter gehoor te kry. Lamb Champs se borgskappakkette word in 3 afdelings opgedeel: Blootstelling voor Lamb Champs, blootstelling tydens Lamb Champs en blootstelling na Lamb Champs.
Vir R100 000 kan jou besigheid verwag om die volgende te ontvang:
Logo op 10 Lamb Champs episodes.
Beskikbaar op Lamb Champs Facebook blad, Saai Youtube blad
27 Mei , 3 Junie, 10 Junie, 17 Junie, 24 Junie, 1 Julie, 8 Julie, 15 Julie, 22 Julie, 29 Julie.
Logo op lokprent van episodes
Beskikbaar op Lamb Champs Facebook blad, Saai Youtube blad
23 Mei, 30 Mei, 6 Junie, 13 Junie, 20 Junie, 27 Junie, 4 Julie, 11 Julie, 18 Julie, 25 Julie
Verwelkoming as borg op Lamb Champs Facebook en Instagram blaaie
Logo op alle boer profiele
Boer profiele word elke Woensdag geplaas tot en met 12 Julie 2023.
Logo op alle advertensies vir die fees
Logo op adverdensies in gedrukte media (bv. koerante).
Logo op TV advertensie
Uitgesaai op via asook insetsel op Minki program op Via
Logo en skakel deur na webtuiste op Lamb Champs webblad.
Logo op verhoog ‘branding’.
Promosie items kan uitgegee word by fees.
Baniere by ingang en parkering van wees.
Uitstal spasie van 6m x 6m.
6 VIP ingaangskaartjies.
Blootstelling op sosiale media gedurende fees.