borgskappakket a2

r150 000

Lamb Champs is ’n ongelooflike geleentheid vir jou maatskappy om blootstelling aan ’n groter gehoor te kry. Lamb Champs se borgskappakkette word in 3 afdelings opgedeel: Blootstelling voor Lamb Champs, blootstelling tydens Lamb Champs en blootstelling na Lamb Champs.

Vir R150 000 kan jou besigheid verwag om die volgende te ontvang:

Blootstelling Voor fees

  • Logo op 10 Lamb Champs episodes
  • Beskikbaar op Lamb Champs Facebook blad, Saai Youtube blad
    27 Mei , 3 Junie, 10 Junie, 17 Junie, 24 Junie, 1 Julie, 8 Julie, 15 Julie, 22 Julie, 29 Julie.
  • Logo op lokprent van episodes
    Beskikbaar op Lamb Champs Facebook blad, Saai Youtube blad
    23 Mei , 30 Mei, 6 Junie, 13 Junie, 20 Junie, 27 Junie, 4 Julie, 11 Julie, 18 Julie, 25 Julie
  • Mention van ‘brand’ op 1 episode van Lamb Champs
  • Verwelkoming as borg op die volgende platvorms
    Verwelkoming van borge word elke Dinsdag geplaas tot en met 11 Julie 2023
  • Logo op alle boer profiele
    Boer profile word elke Woensdag geplaas tot en met 12 Julie 2023.
  • Logo op advertensies in gedrukte media (bv. koerante)
  • Logo op TV advertensie
    Uitgesaai op via asook insetsel op Minki program op Via.
  • Vermelding in media uitnodigings.
  • Logo en skakel deur na webtuidte op Lamb Champs webblad.

Blootstelling Gedurende Fees

  • Logo op verhoog ‘branding’
  • Promosie items kan uitgee word by fees
  • Geskenk vir deelnemers
  • Logo op 1ste, 2de, en 3de plek tjeks.
  • Baniere by ingang en parkering van fees.
  • Vermelding deur seremoniemeestes Minki van der Westhuizen
  • Uitstal spasie van 9m x 9m.
  • 8 VIP ingaangskaartjies.
  • Blootstelling op sosiale media gedurende fees

Blootstelling Na afloop van fees

  • Episodes bly steeds op die verkeie sosiale media blaaie.

  • Lamb Champs Facebook page and Saai’s YouTube channel.

  • Beeldmateriaal beskikbaar vir borge van advertensies.

  • Mediaverklarings
    Vorige jaar was die mediaverklarings gedruk in 5 hoofstroom koerante.

Wil jy ‘n borg word?

GEE JOU BESONDERHEDE HIERONDER

Kontak Persoon
Max. file size: 100 MB.
Laai asseblief ‘n hoë-resolusie weergawe van jou logo op

beskikbaar vanaf 1 februarie 2023

Voltooi asseblief die besonderhede hier onder sodat ons jou kan laat weet as kaartjies beskikbaar is.
Malcare WordPress Security