Lamb Champs Reitz – Kaartjies

Bieliemielie, Vrystaat

28 September, Reitz, Vrystaat , Suid Afrika | Bieliemielie

R250 per volwassene en R100 vir kinders jonger as 12 en kinders onder 3 verniet – 50 lammers van 15 verskillende genootskappe sal op die spit gesit word en met vars brood en slaaie bedien word.. Daar sal verskeie kunstenaars wees wat almal gaan vermaak die dag. Dit is ook ‘n kindervriendelike dag.

Die hekke open om 10:00 vir die publiek en die beoordelingsrondte begin om 12:00.

Wenners sal aangekondig word om 16:30. Geleentheid sal afgesluit word met ‘n vertoning.

 

Neem asb. kennis:
•⁠ ⁠Geen Gazebo’s of sambrele word toegelaat nie
•⁠ ⁠Eetgerei word voorsien
•⁠ ⁠Geen koelbokse, eie drankies of versnapperings word toegelaat nie
•⁠ ⁠Kampstoele word toegelaat
•⁠ ⁠Onthou ‘n hoed en sonbrandroom
•⁠ ⁠Die geleentheid sal kontantloos wees, maar kaartfasiliteite is beskikbaar.

Hekke open om 10:00.

Druk hierdie kaartjie of stoor dit op jou foon om toegang tot Lamb Champs 2024 se hekke te kry

R100.00R250.00

beskikbaar vanaf 1 februarie 2023

Voltooi asseblief die besonderhede hier onder sodat ons jou kan laat weet as kaartjies beskikbaar is.
Malcare WordPress Security